Waar het die gedagte ontstaan?
Sjoe, dit was koud gewees hierdie week … en ons krag was af, vir omtrent 30 ure!! Ek het weereens besef hoe afhanklik ons van munisipale dienste soos elektrisiteit en water is. Dit was nie so groot krisis in ons huishouding nie, want ons het […]
