Uncategorized

Blitsige Beddings

Blitsige Beddings

Daar is waarskynlik heelwat mense wat op die stadium oorweeg om n groentetuintjie te begin. Nie almal het spasie nie of woon dalk in n woonstel of meenthuis. Hier is n plan vir blitsige beddings wat sal werk op n balkon of binnehof. Jy benodig […]

Herfs 2020

Herfs 2020

Dis ongelooflik hoe vinnig jou wêreld op sy kop gedraai kan word. Daar is soveel nuwe reëls van dinge wat jy nie mag doen, plekke waar jy nie mag gaan nie, maar dan is daar tog soveel dinge wat nie verander nie. Die natuur gaan […]

Maak jou eie yoghurt

Maak jou eie yoghurt

Daar is baie maniere om yoghurt te maak. Hierdie een werk vir my. Ek gebruik n vlekvrye staal kastrol, n “candy” termometer, draad klitser, n glas beker en 4 x 500ml consol bottels met deksels. Resep: 2 liter melk 125ml natuurlike yoghurt (half koppie) 2 […]

Dixie Golden Giant – My gunsteling tamatie die somer

Dixie Golden Giant – My gunsteling tamatie die somer

Oor die algemeen verkies ek om Roma tipe tamaties te plant. Ek hou van n ferm tamatie en gril vreeslik vir pap tamaties. Hierdie somer het ek vir die eerste keer Glen Seeds se Dixie Golden  Giant’s geplant  geplant en dit was’n goeie besluit ! […]

Maak jou eie seep

Maak jou eie seep

My ouma Louise Blignaut het altyd boerseep gemaak. Ek onthou dit was so roomkleuring, het nie baie lekker geruik nie en my Ma het geglo niks kry n vadoek witter as  boerseep nie. Ek het nooit daaraan gedink dat jy jou eie badseep kan maak […]